Kookklasse vir kinders -
enig in sy soort!
hope en hope pret!
Weeklikse kookklasse van ongeveer 60min word in klein groepe by ons professionele kombuis aangebied waar ons DIE passie & dissipline van KOOK EN die kombuis kweek!
Alle bestandele en gereedskap ingesluit, PLUS VOORSKOOT EN SAK!
NUWE RESEP & tEGNIEKE ELKE WEEK!
RESTAURANT DINEES!
jAARLIKSE KOOKBOEK SAMESTELLING!
gr r TOT gR 9 wELKOM!
KWEEK PASSIE
EN DISSIPLINE met pret in die
kombuis!
Jan se kombuis kookskool
sedert 2020...
Die Jan se Kombuis Kookskool is die passie-projek en lewenslange droom van Sjef Jan. Na baie suksesvolle jare in die restaurant-bedryf as kok by verskeie top-klas hotelle en oorde, was sy hart steeds daarop om vir jong kinders dieselfde passie en liefde vir kos, kook en die kombuis te leer as wat hy as kind ontvang het by sy Ouma en Ma.
Die Jan se Kombuis Kookskool ontstaan te midde die Covid-19 pandemie en, ten spyte daarvan, floreer die besigheid en klasse met honderde leerders en nuwe jong sjeffies tot op datum.
Jaarlikse funksies en projekte
om die nuwe kookvernif en vaardighede ten toon te stel
Alle leerders van die kookskool neem deel aan 3 (drie) projekte gedurende die jaar:
meer oor sjef jan
Video Demo-klas
kook saam vanuit jou eie kombuis...
Klastye en fooie
kies ‘n weeklikse klas met inskrywing
MAANDAE | DINSDAE | WOENSDAE | DONDERDAE | VRYDAE |
16h00 - 17h00 | 16h00 - 17h00 | 15h00 - 16h00 | 15h00 - 16h00 | 15h00 - 16h00 |
Fooi | 2024 | Insluitend |
Registrasiefooi / Administrasiefooi | R350 per Leerder | Betaalbaar voor of met eerste paaiement. Sluit in (per leerder): Voorskoot, pen, dra-sak en resep/les met elke klas. Sjeffies moet asseblief hulle eie lêer of flip file elke klas bring om resep/les in te stoor. |
Klasfooie | R475 per maand | Fooie sluit ALLE materiale, bestanddele en gereedskap in nodig vir elke les. Verskillende paaiement-opsies beskikbaar. Die klasfooi word basseer op ‘n TOTALE JAARLIKSE BEDRAG wat deur 11, 4 of 1 paaiement verdeel word. |
datums en funskies
sit solank in jou dagboek...
Geen klasse op Publieke vakansiedae
Kookskool Datums | Datums |
Kwartaal 1 | 29 Januarie – 20 Maart 2024 |
Kookskool Gesluit (Geen Klasse) | 21 Maart – 2 April 2024 |
Kwartaal 2 | 3 April – 14 Junie 2024 |
Kookskool Gesluit (Geen Klasse) | 15 Junie - 8 Julie 2024 |
Kwartaal 3 | 9 Julie - 20 September 2024 |
Kookskool Gesluit (Geen Klasse) | 20 September - 6 Oktober 2024 |
Kwartaal 4 | 7 Oktober - 7 Desember 2024 |
Prysuitdeling | 7 Desember 2024 |
Beskrywings | Betrokke Datums |
Klasse skop af | Vanaf 29 Januarie 2024 |
Restaurant Dinee | Saterdag, 18 Mei 2024
|
Restaurant Dinee 2 | Saterdag, 17 Aug 2024 |
JSK Jaarlikse Kookboek | Oktober 2024 – Begin daaraan werk. Bekendstelling by Prysuitdeling |
Kookskool Sluit | Vry, 6 Desember 2024 |
Prysuitdeling 2023 | Sat, 7 Desember 2024 |
Jan se Kombuis
Kookskool & Spyseniering
Kontak ons
OPEDAg 2024
SAT, 27 JANUARIE
Tussen 10h00 - 14h00
Die Kelder @ Die Centurion Teater
123 Amkor Str,
Lyttelton Manor, Centurion
KOM MAAK 'N DRAAI EN ONTMOET VIR SJEF JAN!
MAAK 'N PIZZA EN BEGIN SOMMER DIE JAAR SE PRET!
SKRYF IN EN KRY JOU VOORSKOOT EN SAK!
(ONS HELP MET INSKRYWING)